Media

  • Nov 20, 2015
  • News

SA Film speel Coffee Snobs musiek


Vandag begin die fliek " 'n Man soos my Pa" te speel in die teaters. Met gesoute akteurs kry die regiseurs dit reg om jou hartsnare diep te roer met emosies wat jou insluk!

Maak seker jy gaan kyk die fliek en luister ook na 2 van Coffee Snobs se songs in die fliek. Sandra Prinsloo Elma Postma Deon Lotz Viljee Maritz Neels van Jaarsveld Johan Kruger Greg Kriek Antoinette Louw Albert Maritz Sean Else. 
Dankie Collective Dream Pictures en Brittle Star Pictures dat jul in die Snobs se musiek glo!
Photo: films.jpg
Next article Previous article