Media

  • Jun 6, 2016
  • News

Coffee Snobs se album is vol Aroma!


Coffee Snobs se album is hier en dis vol Aroma!

 


Musiek vir connoisseurs. Dis die musiek wat Coffee Snobs – Vernette Wessels saam met haar man Marius – op hul debuut album Aroma skep: Geurig en smaaklik.

Kinders van die Wind...

Photo: Coffee_Snobs_se_album_is_vol_Aroma.jpg
Next article Previous article