Media

  • Nov 4, 2016
  • News

Geniet die aroma van musikale integriteit.


Kinders van die wind. Vernette en Marius is albei uitstekende liedjieskrywers en van hul werk is reeds deur Laurika Rauch, Jakkie Louw en die sopraan Suzaan Rentzke opgeneem.

Dié album bevat elf vars, vernuwende, oorspronklike komposisies – én ‘n indrukwekkende weergawe...
Photo: enjoy_the_aroma.jpg
Next article Previous article